Anne Charleston

Anne Charleston
Geboortenaam Anne Charleston
Geboorte 30 Desember 1942 (1942-12-30) (82 jaar oud)
Melbourne, Victoria, Australië
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1959–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anne Charleston (gebore 30 Desember 1942) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Emmerdale (1972), Cop Shop (1977), Prisoner (1979), en Neighbours (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne