Anne Haney

Anne Haney
Geboortenaam Anne Ryan Thomas
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1978–2001
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anne Haney (4 Maart 1934 – 26 Mei 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mrs. Doubtfire (1993), The American President (1995), Midnight in the Garden of Good and Evil (1997), en Liar Liar (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne