Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anne Jeffreys | |
![]() | |
Geboortenaam | Annie Jeffreys Carmichael |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1941–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anne Jeffreys (26 Januarie 1923 – 27 September 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Billy the Kid Trapped (1942), Dick Tracy (1945), Dillinger (1945), en Riffraff (1947).