Anne Rice

Anne Rice
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.

Geboortenaam Howard Allen Frances O'Brien
Alias Anne Rampling, A. N. Roquelaure
Geboorte 4 Oktober 1941
New Orleans, Louisiana, Verenigde State van Amerika
Sterfte 11 Desember 2021 (op 80)
Rancho Mirage, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Skrywer
Webwerf http://www.annerice.com/
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anne Rice (née Howard Allen Frances O'Brien, New Orleans, 4 Oktober 194111 Desember 2021) was 'n Amerikaanse skrywer wat as moderne verteenwoordiger van die Southern Gothic-stroming binne die literatuur beskou word.[1] Haar bekendste werke is Interview with the Vampire en The Queen of the Damned. Sy het vier reekse geskryf, waaronder The Vampire Chronicles en Christ the Lord.

  1. http://www.goodreads.com/author/show/7577.Anne_Rice

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne