Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anne Shirley | |
![]() | |
Geboortenaam | Dawn Evelyeen Paris |
---|---|
Geboorte | 17 April 1918 |
Sterfte | 4 Julie 1993 (op 75) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Julie Ann Payne |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anne Shirley (17 April 1918 – 4 Julie 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Three on a Match (1932), Anne of Green Gables (1934), The Devil and Daniel Webster (1941), en Murder, My Sweet (1944).