Anne-Sophie Mutter | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 29 Junie 1963 Rheinfelden (Wes-Duitsland) |
Genres | Klassiek |
Beroep(e) | Violis |
Instrumente | Violin |
Jare aktief | 1976 – hede |
Webwerf | anne-sophie-mutter.de |
Anne-Sophie Mutter (* 29 Junie 1963 in Rheinfelden in die streek Baden van die Duitse deelstaat Baden-Württemberg) is 'n wêreldberoemde Duitse violiste.