Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anneke Wills | |
Geboortenaam | Anna Katarina Willys |
---|---|
Geboorte | 20 Oktober 1941 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1952–1970 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anneke Wills (gebore 20 Oktober 1941) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nothing But the Best (1964) en in die televisiereekse The Avengers (1961), Doctor Who (1963), en Strange Report (1969).