Annie Parisse

Annie Parisse
Geboortenaam Anne Marie Cancelmi
Geboorte 31 Julie 1975 (1975-07-31) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Annie Parisse (gebore 31 Julie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How to Lose a Guy in 10 Days (2003), National Treasure (2004), Definitely, Maybe (2008), en One for the Money (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne