Annie Potts

Annie Potts
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anne Hampton Potts
Geboorte 28 Oktober 1952 (1952-10-28) (72 jaar oud)
Nashville, Tennessee, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Annie Potts (gebore 28 Oktober 1952) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghostbusters (1984), Pretty in Pink (1986), en Toy Story (1995), en in die televisiereeks Designing Women (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne