Anthony Head

Anthony Head
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Februarie 1954 (1954-02-20) (70 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders Emily Head
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anthony Head (gebore 20 Februarie 1954) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Imagine Me & You (2005), Repo! The Genetic Opera (2008), en Ghost Rider: Spirit of Vengeance (2011), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne