Anthony Quinn | |
Quinn omstreeks 1955.
| |
Geboortenaam | Antonio Rodolfo Quinn Oaxaca |
---|---|
Geboorte | Chihuahua, Mexiko | 21 April 1915
Sterfte | 3 Junie 2001 (op 86) |
Beroep(e) | Akteur, skilder, skrywer, regisseur |
Aktiewe jare | 1936–2001 |
Rolprente | The Guns of Navarone, Zorba the Greek, Lawrence of Arabia |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anthony Quinn (gebore as Antonio Rodolfo Quinn Oaxaca; 21 April 1915 – 3 Junie 2001)[1] was ’n Amerikaanse akteur, skrywer en skilder wat in Mexiko gebore is. Hy het in verskeie suksesvolle prente gespeel, onder meer La Strada, The Guns of Navarone, Zorba the Greek en Lawrence of Arabia.