Anthony Mackie | |
Geboortenaam | Anthony Dwane Mackie |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anthony Mackie is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hurt Locker (2008), The Adjustment Bureau (2011), Captain America: The Winter Soldier (2014), en Captain America: Civil War (2016).