Anthony Rapp

Anthony Rapp
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anthony Deane Rapp
Geboorte 26 Oktober 1971 (1971-10-26) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anthony Rapp (gebore 26 Oktober 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Adventures in Babysitting (1987), Dazed and Confused (1993), A Beautiful Mind (2001), en Rent (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne