Antisosiale persoonlikheidsversteuring

Antisosiale persoonlikheidsversteurning
class of disease
Subklas vanCluster B personality disorders, Persoonlikheidsteuring, SiekteWysig
Kort naamASPDWysig
Mediese vakgebiedPsigiatrie, sielkundeWysig
Simptomeanti-sosiale gedrag, fraud, geweld, impulsivity, prikkelbaarheidWysig
Mediese behandelingpsigoterapieWysig
Dwelm wat gebruik word vir behandelingAntipsigotikumWysig
ICD-9-CM301.7Wysig
ICPC 2 IDP80Wysig
NCI Thesaurus IDC88413Wysig

Antisosiale persoonlikheidsversteuring, of dissosiale persoonlikheidsversteuring(ook bekend as psigopatie of sosiopatie) is ’n persoonlikheidsteuring gekenmerk deur ’n patroon van die miskenning of skending van ander persone se regte. ’n Verarmde morele bewustheid of gewete is dikwels prominent sowel as ’n geskiedenis van misdaad, wetlike probleme en/of impulsiewe en aggressiewe gedrag.[1]

  1. "Overview – Antisocial personality disorder – Mayo Clinic". www.mayoclinic.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2016. Besoek op 12 April 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne