Antje Traue

Antje Traue
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Januarie 1981 (1981-01-18) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Antje Traue (gebore 18 Januarie 1981) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pandorum (2009), Man of Steel (2013), Woman in Gold (2015), en Criminal (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne