Anton Lesser

Anton Lesser
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Februarie 1952 (1952-02-14) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anton Lesser (gebore 14 Februarie 1952) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Miss Potter (2006), Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides (2011), en Allied (2016), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne