Anton Mauve | |
---|---|
Selfportret | |
Geboortenaam | Anthonij Rudolf Mauve |
Gebore | Zaandam, Nederland | 18 September 1838
Sterf | 5 Februarie 1888 (op 49) Arnhem, Nederland |
Nasionaliteit | Nederland |
Veld | Skildery |
Beweging | Realisme |
Anthonij (Anton) Mauve (Zaandam, 18 September 1838 – Arnhem, 5 Februarie 1888) was 'n beroemde Nederlandse kunsskilder. Mauve is wêreldwyd bekend vir sy skilderye en hy was ook die leermeester van Vincent van Gogh.