Anton Yelchin | |
Yelchin in September 2011
| |
Geboortenaam | Anton Viktorovich Yelchin |
---|---|
Geboorte | Sint Petersburg, Sowjetunie | 11 Maart 1989
Sterfte | 19 Junie 2016 (op 27) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2000–2016 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anton Yelchin (Russies: Антон Ельчин) (11 Maart 1989 – 19 Junie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hearts in Atlantis (2001), Star Trek (2009), Like Crazy (2011), en Green Room (2015). Hy het gely aan sistiese fibrose; die feit is egter eers na sy dood bekend gemaak.[1]