Antonio Fargas

Antonio Fargas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Augustus 1946 (1946-08-14) (78 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, incl. Justin Fargas
Beroep(e) Akteur en komponis
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Antonio Fargas (gebore 14 Augustus 1946) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shaft (1971), Across 110th Street (1972), Foxy Brown (1974), en Firestarter (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne