Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Antonique Smith | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Antonique Smith (gebore 11 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Notorious (2009) en Yelling to the Sky (2011), en in die televisiereekse Bored to Death (2009) en Luke Cage (2016).