Apollonios van Tyana | |
Gebore | ca. 15 n.C. Tyana, Kappadosië |
---|---|
Oorlede | ca. 100 n.C. (op ca. 85) |
Nasionaliteit | Antieke Griekeland |
Vakgebied | Pythagoreanisme, Okkultisme |
Beïnvloed deur | Pythagoras |
Invloed op | Philostratus |
Apollonios van Tyana is 'n Griekse filosoof, afkomstig van Tyana in die Romeinse provinsie Kappadosië in Klein-Asië wat in dieselfde tyd as Jesus Christus geleef het.