Apt | |
---|---|
![]() Standbeeld van die heilige Anna op die koepel van die katedraal | |
Koördinate: 43°52′37″N 5°23′49″O / 43.87694°N 5.39694°O | |
Land | ![]() |
Gewes | ![]() |
Département | ![]() |
Arrondissement | Apt |
Kanton | Apt |
Stigting | 150 v.C. |
Regering | |
• Burgemeester | Olivier Curel |
Oppervlak | |
• Totaal | 44,57 km2 (17,21 vk. myl) |
Hoogte | 170–567 m (560–1 860 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 11 405 |
Poskode | 84400 |
Skakelkodes | 84003 |
Webwerf | apt.fr |
Apt is 'n dorp in die Franse département Vaucluse (région Provence-Alpes-Côte d'Azur) met 11 405 inwoners (2009). Apt lê tussen die Plato van Vaucluse en die Luberon-bergreeks, in die hartland van die Luberon. Die dorp het sy eeue-oue Provensaalse karakter bewaar en bekoor met nou straatjies, ou fonteine en statige herehuise.
Apt het sy naam aan 'n geologiese periode van die Laer Kryttydperk verleen, die sogenaamde Aptium.