Arado Ar 196 | |
---|---|
Tipe | Vlottervliegtuig, verkenning- en bomwerper |
Vervaardiger | Arado Flugzeugwerke |
Nooiensvlug | 1938 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Die Arado Ar 196 was 'n eenmotorige Duitse vlottervliegtuig wat op slagskepe gelaai kon word en het ook bomme onder sy vlerke gedra. Die vliegtuig was deel van die Bismarck, Gneisenau, Admiral Graf Spee, Lützow, Scharnhorst en Scheer se bewapening.