Arajet |
|
Arajet S.A. (wat as Arajet werk) is 'n ultra-laekoste-lugredery en die vlagskip van die Dominikaanse Republiek. Sy bedrywighede het op 15 September 2022 begin met 'n eerste vlug na Barranquilla, Colombia. [1]
- ↑ Mazó, Edgardo Gimenez (15 September 2022). "Caribbean Revolution: Arajet inaugurated its regular flights with the aim of a new era in low-cost flights in the region". Aviacionline.com (in Spaans). Besoek op 25 September 2022.