Arcachon | |
---|---|
Le Moulleau, die westelike gedeelte van Arcachon, met die sandduin Dune du Pyla in die agtergrond | |
Koördinate: 44°39′10″N 1°10′09″W / 44.65278°N 1.16917°W | |
Land | ![]() |
Gewes | ![]() |
Département | ![]() |
Arrondissement | Arcachon |
Kanton | Arcachon |
Regering | |
• Burgemeester | Yves Foulon |
Oppervlak | |
• Stad | 7,56 km2 (2,92 vk. myl) |
Hoogte | 0–45 m (0–148 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 11 441 |
• Digtheid | 1 513/km2 (3 920/vk. myl) |
• Metro | 60 143 |
Poskode | 33120 |
Skakelkodes | 33009 |
Webwerf | ville-arcachon.fr |
Arcachon (in Gaskoniese Oksitaans Arcaishon) is 'n dorp en strandoord in die Suidwes-Franse département Gironde (région Akwitanië) met 'n oppervlak van 7,56 vierkante kilometer en 11 441 inwoners (2009). Die dorp in die historiese gewes Gascogne maak deel uit van die arrondissement Bordeaux en vorm sy eie kanton. Sy inwoners word in Frans les Arcachonnais genoem.