Archie Panjabi

Archie Panjabi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Archana Panjabi
Geboorte 31 Mei 1972 (1972-05-31) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Archie Panjabi (gebore 31 Mei 1972) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Good Year (2006), I Origins (2014), en San Andreas (2015), en in die televisiereeks The Good Wife (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne