Arena Fonte Nova | ||
Bynaam | Fonte Nova | |
---|---|---|
Ligging | Salvador da Bahia, Brasilië | |
Koördinate | 12°58′43″S 38°30′15″W / 12.97861°S 38.50417°W | |
Eienaar | Bahia-regering | |
Kapasiteit | 51 708[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 2010–2013 | |
Geopen | 7 April 2013[2] | |
Boukoste | R$591 070 000 VS$267 miljoen €195 miljoen | |
Argitek | Marc Duwe en Claas Schulitz | |
Huurders | ||
Itaipava Arena Fonte Nova,[3] ook bekend as Complexo Esportivo Cultural Professor Octávio Mangabeira, is 'n sokkerstadion in Salvador da Bahia, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019.[4] Die stadion het 'n kapasiteit van 51 708.