Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ari Millen | |
Geboorte | 19 Januarie 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ari Millen (gebore 19 Januarie 1982) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rupture (2016) en The Death and Life of John F. Donovan (2018), en in die televisiereeks Orphan Black (2013).