Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Arielle Kebbel | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise en kinematograaf |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Arielle Kebbel (gebore 19 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en kinematograaf. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Grudge 2 (2006), John Tucker Must Die (2006), The Uninvited (2009), en Think Like a Man (2012).