Arktiese sterretjie | |
---|---|
![]() | |
Twee arktiese sterretjies | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. paradisaea
|
Binomiale naam | |
Sterna paradisaea Pontoppidan, 1763[2]
| |
![]() | |
Broeigebied (rooi), oorwintering (blou) en trekroetes (groen) | |
Sinonieme | |
Sterna portlandica, Sterna pikei |
Die Arktiese sterretjie (Sterna paradisaea) - ook bekend as die Arktiese seeswael - is 'n algemene deurtogtrekvoël en somerbesoeker aan kus en oseaanwaters. Klein getalle oorwinter. Die voël is 33 – 35 cm lank, 80 - 110 g groot met 'n vlerkspan van 75 – 85 cm. In Engels staan die voël bekend as die Arctic Tern.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)