Arlene Dahl

Arlene Dahl
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Arlene Carol Dahl
Geboorte 11 Augustus 1925 (1925-08-11) (99 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Lorenzo Lamas
Beroep(e) Aktrise en kostuumontwerper
Aktiewe jare 1947–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Arlene Dahl (gebore 11 Augustus 1925) is 'n Amerikaanse aktrise en kostuumontwerper. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Reign of Terror (1949), Scene of the Crime (1949), Three Little Words (1950), en Journey to the Center of the Earth (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne