Arletty

Arletty
Geboortenaam Léonie Marie Julie Bathiat
Geboorte (1898-05-15)15 Mei 1898
Sterfte 23 Julie 1992 (op 94)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1930–1963
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Arletty (15 Mei 1898 – 23 Julie 1992) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hotel du Nord (1938), Madame Sans-Gêne (1941), Children of Paradise (1945), en The Longest Day (1962).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne