Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Armand Assante | |
Geboortenaam | Armand Anthony Assante |
---|---|
Geboorte | 4 Oktober 1949 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Armand Assante (gebore 4 Oktober 1949) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Judge Dredd (1995) en American Gangster (2007).