Arnoewanda I | |
---|---|
Koning van die Hetiete | |
Bewind | c. 1390-'80/'70 v.C. |
Voorganger | Toedhalija II |
Opvolger | Toedhalija III |
Ouers | Onbekend |
Gade | Asmoe-Nikkal |
Kinders | Toedhalija III Kantoezzili Asmi-Sarroema Mannini Parijawatra Toelpi-Tessoeb |
Familie | Toedhalija die Jongere (kleinseun) Soeppiloelioema I (skoonkleinseun) |
Arnoewanda I was in die vroeë 14de eeu v.C. 'n koning van die Hetitiese Ryk, moontlik van 1390-'80/'70 v.C.[1] [2]