Arnoewanda II | |
---|---|
Koning van die Hetiete | |
Bewind | c. 1322-'21 v.C. |
Voorganger | Soeppiloelioema I |
Opvolger | Moersili II |
Vader | Soeppiloelioema I |
Moeder | Henti Malnigal |
Arnoewanda II was omstreeks 1322-'21 v.C. koning van die Hetitiese Ryk.[1]
Sy bewind was 'n kort tussentydperk tussen die bewind van sy vader, Soeppiloelioema I, en jonger broer Moersili II.[2]