Arnold J. Toynbee

Arnold J. Toynbee
Arnold J. Toynbee in 1967
Gebore(1889-04-14)14 April 1889
Sterf22 Oktober 1975 (op 86)
York, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Alma materBalliol College, Oxford
BeroepGeskiedeniskundige
Bekend virUniversele geskiedenis
EggenootRosalind Murray (1913–1946; geskei)
Veronica M. Boulter (1946–1975; sy dood)
KindersAntony Toynbee
Philip Toynbee
Lawrence Toynbee

Arnold Joseph Toynbee (14 April 188922 Oktober 1975) was 'n Britse historikus, wie se twaalfdeel-analise van die opkoms en val van beskawings, A Study of History ('n geskiedenisstudie), vanaf 1934 tot 1961 geskryf is. Die studie was 'n sintese van die wêreldgeskiedenis, 'n meta-geskiedenis, gebaseer op universele patrone van opkoms, bloei en verval, wat geskiedenis vanuit 'n globale perspektief aangebied het.

Hy was ook 'n navorsingsprofessor aan die Londense Skool vir Ekonomie en aan die Universiteit van Londen. Arnold Toynbee, 'n ander historikus met wie hy dikwels verwar word, was sy oom.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne