Ds. Arnoldus (Arnold) Mauritius Meiring (Graaff-Reinet, 21 Mei 1906 – Pretoria, 12 Februarie 1984) was 'n predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en moderator van die Transvaalse Sinode van 1957 en 1961.
Developed by Nelliwinne