Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Arpitane | |
---|---|
Totale bevolking: | ca. 7 miljoen |
Belangrike bevolkings in: | Frankryk xxx Italië xxx |
Taal: | Arpitaans, Italiaans en Frans |
Geloofsoortuiging: | Christendom (Hoofsaaklik Rooms-Katolieke Kerk) |
Verwante etniese groepe: | Ander Romaanse volke soos Franse, Italianers, Oksitane en Katalane |
Die Arpitane (Arpitaans: arpetans) is 'n etniese groep inheems aan die taalgemeenskap Arpitanië in die suidweste van Frankryk, noordooste van Italië en suidweste van Switserland. Wêreldwyd is daar omtrent 7 miljoen Arpitane.