Art Baker (akteur)

Art Baker
Geboortenaam Arthur Shank
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1928–66
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Art Baker (7 Januarie 1898 – 26 Augustus 1966) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Spellbound (1945), The Farmer's Daughter (1947), The Beginning or the End (1947), en Cause for Alarm! (1951).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne