Arthur Byron

Arthur Byron
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Arthur William Byron
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1932–1937
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Arthur Byron (3 April 1872 – 17 Julie 1943) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Mummy (1932), 20,000 Years in Sing Sing (1932), Marie Galante (1934), en The Whole Town's Talking (1935).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne