Arthur Edmund Carewe

Arthur Edmund Carewe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hovsep Hovsepian
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Arthur Edmund Carewe (30 Desember 1884 – 22 April 1937) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Phantom of the Opera (1925), A Lover's Oath (1925), The Cat and the Canary (1927), en God's Gift to Women (1931).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne