Aserbeidjanse Wikipedia

Aserbeidjanse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Aserbeidjans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Januarie 2002
Huidige status Aktief
URL az.wikipedia.org

Die Aserbeidjanse Wikipedia (آزربایجانجا ویکی‌پئدییا) is die Aserbeidjanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die redigerings-koppelvlak en tuisblad van die Wikipedia is ook toeganklik m.b.v. subtitels in Suid-Aserbeidjans. Die Wikipedia is in Januarie 2002 begin. Dit het tans ongeveer 201 900 artikels, en is die 55ste grootste Wikipedia.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne