Ashley Benson

Ashley Benson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ashley Victoria Benson
Geboorte 18 Desember 1989 (1989-12-18) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ashley Benson (gebore 18 Desember 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spring Breakers (2012) en Pixels (2015), en in die televisiereeks Pretty Little Liars (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne