Ashley Greene

Ashley Greene
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ashley Michele Greene
Geboorte 21 Februarie 1987 (1987-02-21) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ashley Greene (gebore 21 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Twilight (2008), The Twilight Saga: New Moon (2009), The Twilight Saga: Eclipse (2010), en The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne