Ashley Judd | |
Geboortenaam | Ashley Tyler Ciminella |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ashley Judd (gebore 19 April 1968) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heat (1995), Double Jeopardy (1999), Frida (2002), en Bug (2006).