Ashley Olsen

Ashley Olsen
Olsen in 2011
Gebore
Ashley Fuller Olsen

13 Junie 1986 (1986-06-13) (38 jaar oud)
Sherman Oaks, Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
BeroepAktrise en mode ontwerper
Jare aktief1987–2012 (aktrise)
2004–hede (mode ontwerper)
FamilieledeMary-Kate Olsen (tweeling suster)
Elizabeth Olsen (suster)

Ashley Olsen (gebore 13 Junie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente It Takes Two (1995) en New York Minute (2004), en in die televisiereeks Full House (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne