Ashley Scott

Ashley Scott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ashley McCall Scott
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ashley Scott (gebore 13 Julie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A.I. Artificial Intelligence (2001) en Walking Tall (2004), en in die televisiereekse Jericho (2006) en UnREAL (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne