Assosiasie

Die woord assosiasie beteken ’n verhouding tussen twee veranderlikes of ’n verhouding tussen idees of dinge. Die woord ‘assosiatief’ kom van die Latynse woord associatus wat ‘verbind met’ beteken.

In Wiskunde is hierdie woord deel van die assosiatiewe wet van optelling en die assosiatiewe wet van vermenigvuldiging.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne