Astrid Lindgren

Astrid Lindgren
Astrid Lindgren in 1960
Gebore
Astrid Anna Emilia Ericsson

14 November 1907
Vimmerby, Olofström, Swede
Sterf28 Januarie 2002 (op 94)
Stockholm, Swede
NasionaliteitVlag van Swede Swede
BeroepSkrywer
Bekend virPippi Langkous

Astrid Anna Emilia Lindgren, gebore Ericsson (14 November 190728 Januarie 2002) was 'n Sweedse kinderboekouteur, wie se tientalle werke in 85 tale vertaal en in meer as 100 lande gepubliseer is. Sy het wêreldwyd sowat 145 miljoen kopieë verkoop. Sy het ook die bekende boeke van Pippi Langkous geskryf.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne