At-Tur

الطور
  Soera 52 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies At-Tûr
Transliterasie At-Toer
In Afrikaans "Die Berg"
Deel 27
Ajat 49

At-Tûr (Arabies: الطور, "Die Berg") is die 52ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 49 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die soera se naam kom uit vers 1.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne